Librería:
preigu, Osnabrück, Alemania
Calificación del vendedor: 5 de 5 estrellas
Vendedor de AbeBooks desde 5 de agosto de 2024
Kopskoot | Rudie van Rensburg | Taschenbuch | Kartoniert / Broschiert | Afrikaans | 2014 | Queillerie | EAN 9780795801013 | Verantwortliche Person für die EU: Libri GmbH, Europaallee 1, 36244 Bad Hersfeld, gpsr[at]libri[dot]de | Anbieter: preigu Print on Demand. N° de ref. del artículo 104932343
Dit lyk asof kaptein Kassie Kasselman met ’n reeksmoordenaar te kampe het toe Kaapstad se ses-en-vyftigjarige mans kopskote begin kry. Maar Kassie is nie oortuig die moorde dui nie op iets anders nie . . .
Acerca del autor: Rudie van Rensburg is in 1951 in Bloemfontein gebore. Hy begin sy loopbaan as joernalis by Die Volksblad, waarna hy in 1982 medestigter en uitgewer van Bloemnuus word, en later redakteur van Die Ekonoom-saketydskrif. In 1987 verhuis hy Kaap toe en sluit hom by Sanlam se reklame-afdeling aan. In 2008 word sy komedie Die Begrafnis (onder die skuilnaam Phil Janse) by die KKNK bekroon met die Sanlamprys vir Afrikaanse Teater (beste dramaturg). Die stuk verskyn in boekvorm by Genugtig! Uitgewers. In 2009 verskyn 'n self-publikasie vir kleuters, Die Doempies van Tafelberg. Rudie skilder reeds die afgelope 25 jaar en van sy werke is opgeneem in versamelings in Suid-Afrika, die VSA, Duitsland, Brittanje en Australie. Hy is getroud met Lize en het drie kinders.
Título: Kopskoot
Editorial: Queillerie
Año de publicación: 2014
Encuadernación: Taschenbuch
Condición: Neu