Hart sonder remme (Paperback)

Gert Van Jaarsveld

25 valoraciones de Goodreads

Idioma: afrikáans

Editorial: Independently Published, 2019

9798644425877

  • Tapa blanda
  • Nuevo
Ver todos los detalles

Librería: CitiRetail, Stevenage, Reino UnidoCitiRetail

Vendedor de 5 estrellas

Vendedor de IberLibro desde 29 de junio de 2022

Tapa blanda

Condición: Nuevo

EUR 19,76

Envío por EUR 44,38 
Se envía de Reino Unido a Estados Unidos de America

Cantidad disponible: 1 disponible

Añadir al carrito
Devoluciones gratuitas de 30 días

Descripción del artículo del vendedor

Paperback. Sonnika moet hom uit haar gedagtes verban, hom op haar rekenaar stoor en hom ver wegbere om `n ander dag te gebruik in `n nuwe storie. Sy soek nie so `n manlike verleiding in haar lewe nie. Nee wat! Dit was net die uitdrukking in sy oe wat haar ontspoor het. Enige meisie sal gevlei voel as `n man na haar staar asof sy die begin en einde van sy bestaan is.Sy wil haar nie weer blootstel aan seerkry nie. Sy het te veel mense wat sy lief het, langs die pad verloor en met haar ouers in Los Angeles, besef sy opnuut hoe alleen sy is. Dis moeilik genoeg om met haarself saam te leef en vrede te maak met die verlies van haar tweelingsussie se dood. Tania was haar ander helfte. Sy is stil in haar slaap weggeneem. Sy het nie nou die tyd en energie vir `n verhouding nie. Sy het spesiaal langverlof geneem om te skryf en dis wat sy gaan doen in Sonnebaai by die see. Sy is hier waar sy sonder onderbreking kan skryf. Sy wil haar in die interaksie van die hoofkarakters verloor. Sy wil nie die verwarrende emosies probeer ontleed wat die man in die kerk in haar ontketen het en met vrae worstel soos: Hoekom is dokter Beyers so skielik weg? Het julle die laaste aand rusie gemaak? Is hy weg omdat jy die verlowing weer uitgestel het? Is daar `n derde persoon betrokke? Gelukkig is hier niemand wat vrae vra oor Beyers nie. Niemand wat haar hoor as sy hardop op die sandduine bid en oor Tania huil nie. Sy wil nooit weer betrokke raak en haar blootstel aan seerkry nie. Sy wil nie inspeksie doen na die verwarrende emosies wat die man in die kerk in haar ontketen het nie. As sy tog net die verwondering in sy blou oe, wat soos `n mossel aan haar kleef, afgeskud kan kry. En sy wil nie blootgestel word aan Wouter Bekker, die eienaar van die restaurant en die woonwapark, se attensies nie. Anton sing soos Leonard Cohen. Sy was so betower deur sy stem dat sy geen benul gehad het wat hulle gesing het nie. O, daardie oe! Helder kristalblou met `n sagte kyk. Hoe sal dit lyk as hy sy swart kop buig om haar te soen en sy mond hare opeis?Maar voor daar nie afsluiting gekry word met haar verhouding met die vermiste dr. Beyers nie en sy klaarheid kry oor sy verhouding met die swanger Bienkie nie, is daar nie 'n toekoms vir hulle nie, al word hy so 'n deel van haar bestaan dat hy selfs as karakter in haar skryfwerk insluip. Was sy so meegevoer deur die mansmens se sjarme toe sy hier gesit en tik het? Nee, sy was nie, sy is nie meer in beheer nie."O, kyk daar`s `n perd!" roep `n meisie langs Sonnika opgewonde uit. Sonnika kyk waarna almal staar en sien `n ruiter op `n spierwit perd in die vlak water aangery kom. Hy het `n lang swartbroek en stewels aan. Die lang moue van die wit hemp staan bol in die wind. Is dit haar sprokies-ridder op die wit perd? This item is printed on demand. Shipping may be from our UK warehouse or from our Australian or US warehouses, depending on stock availability.…

N° de ref. del artículo 9798644425877

Título
Hart sonder remme (Paperback)
Autor
Gert Van Jaarsveld
Editorial
Independently Published
Año de publicación
2019
Estado
new
Encuadernación
Paperback
Idioma
afrikáans
ISBN 13
9798644425877

CitiRetail

Stevenage, Reino Unido

Vendedor de 5 estrellas

Vendedor de IberLibro desde 29 de junio de 2022

Tarifas de envío de Reino Unido a Estados Unidos de America

ArtículoDe 7 a 14 días hábilesDe 7 a 60 días hábiles
Primer artículoEUR 44,38EUR 44,38
Los plazos de entrega los establecen los vendedores y varían según el transportista y la ubicación. Los pedidos que pasan por la aduana pueden sufrir retrasos y los compradores son responsables de los aranceles o tarifas asociadas. Los vendedores pueden ponerse en contacto con usted en relación con cargos adicionales para cubrir cualquier aumento en los costes de envío de los artículos.

Métodos de pago

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Carte Bleue
  • Apple Pay
  • Google Pay

Descripción de la tienda

Online business

Información empresarial del vendedor

ABC BOOKS LIMITED

10 John Street
London, Reino Unido WC1N 2EB