Marina is middeljarig, en sukkel om van die seerkry en herinneringe aan gister en die verlede ontslae te raak. Sy bevind haarself aan die Kaapse weskus in ‘n lieflike vissershuisie wat sy self gerestoureer het. Dis ook hier waar sy onverwags weer haar jeugliefde raakloop.
Intussen is daar so baie dinge wat verhoed dat sy normaal kan aangaan. Sy moet onder andere haar vorige huwelik beëindig, maar kry haar eks nêrens opgespoor nie. Daar is ook die gesinsgeweld, en sy humeurigheid en manipulasie wat blywende letsels gelaat het, wat syself en die kinders moet verwerk. Nuwe verhoudings is dus soort van taboe, indien sy nie kan vrede maak met dit wat in die verlede met haar gebeur het nie. Dit kan nuwe verhoudings lelik in die wiele ry.
Dan maak Hendrik egter weer skielik sy opwagting, en die poppe begin behoorlik dans wanneer hy Bernard in haar geselskap aantref. Sal Bernard die toets van die tyd kan deurstaan, of sal hulle maar weer soos tevore van mekaar afsien? Daar is ook die mooie Lani wat gereeld in Bernard se geselskap aangetref word, waarmee rekening gehou moet word. Sy het haarself alreeds in sy besigheid en privaatsake ingewurm om te sorg dat sy die aantreklike sakeman vir haarself inpalm.
"Sinopsis" puede pertenecer a otra edición de este libro.
Librería: PBShop.store US, Wood Dale, IL, Estados Unidos de America
PAP. Condición: New. New Book. Shipped from UK. THIS BOOK IS PRINTED ON DEMAND. Established seller since 2000. Nº de ref. del artículo: L0-9798404311839
Cantidad disponible: Más de 20 disponibles
Librería: PBShop.store UK, Fairford, GLOS, Reino Unido
PAP. Condición: New. New Book. Delivered from our UK warehouse in 4 to 14 business days. THIS BOOK IS PRINTED ON DEMAND. Established seller since 2000. Nº de ref. del artículo: L0-9798404311839
Cantidad disponible: Más de 20 disponibles
Librería: Ria Christie Collections, Uxbridge, Reino Unido
Condición: New. In English. Nº de ref. del artículo: ria9798404311839_new
Cantidad disponible: Más de 20 disponibles
Librería: Chiron Media, Wallingford, Reino Unido
PF. Condición: New. Nº de ref. del artículo: 6666-IUK-9798404311839
Cantidad disponible: 10 disponibles
Librería: AHA-BUCH GmbH, Einbeck, Alemania
Taschenbuch. Condición: Neu. Neuware. Nº de ref. del artículo: 9798404311839
Cantidad disponible: 2 disponibles
Librería: moluna, Greven, Alemania
Condición: New. Nº de ref. del artículo: 599269893
Cantidad disponible: Más de 20 disponibles