DIE GEHEIM VAN DIE TAS
Die tweeling Basjan en Boela Botha word deur hulle oom, Bouwer Botha, 'n bekende joernalis, Brasilië toe genooi waar hy aan 'n storie vir 'n internasionale nuusagentskap werk. Vanaf die staanspoor is dit duidelik dat alles nie pluis is nie. Oom Brouwer ontmoet hulle nie, soos afgespreek, op São Paulo-Guarulhos Internasionale Lughawe in São Paulo nie, en met hulle aankoms by die gastehuis besef hulle dat een van hulle tasse met dié van 'n M. Dias omgeruil is - dieselfde Meneer Dias wat kort ná sy aankoms uit Johannesburg uit 'n bewegende motor voor die lughawe doodgeskiet word.
Laat daardie nag probeer rowers by die seuns se kamervenster inbreek. Die tweeling besef skielik dat hulle self nou teikens is - en dat die skurke nie sal huiwer om weer toe te slaan nie. Izabel, die gastehuis-eienaar se mooi dogter, begin 'n al hoe groter rol in die vreemde, soms skrikwekkende gebeure speel. Wat is die geheim van die tas? Waarom is die tas só belangrik dat die skurke nie sal huiwer om moord te pleeg nie? Skuil die oplossing van die geheim in São Paulo met sy meer as 23 miljoen inwoners, of iewers op die grens by die Iguaçu-waterval met sy meer as 275 watervalle?
Die Geheim van die Tas is 'n avontuurverhaal vir seuns en meisies wat end-uit gelees móét word
Ouderdom 9-12 jr
"Sinopsis" puede pertenecer a otra edición de este libro.
Librería: Grand Eagle Retail, Bensenville, IL, Estados Unidos de America
Paperback. Condición: new. Paperback. DIE GEHEIM VAN DIE TASDie tweeling Basjan en Boela Botha word deur hulle oom, Bouwer Botha, 'n bekende joernalis, Brasilie toe genooi waar hy aan 'n storie vir 'n internasionale nuusagentskap werk. Vanaf die staanspoor is dit duidelik dat alles nie pluis is nie. Oom Brouwer ontmoet hulle nie, soos afgespreek, op Sao Paulo-Guarulhos Internasionale Lughawe in Sao Paulo nie, en met hulle aankoms by die gastehuis besef hulle dat een van hulle tasse met die van 'n M. Dias omgeruil is - dieselfde Meneer Dias wat kort na sy aankoms uit Johannesburg uit 'n bewegende motor voor die lughawe doodgeskiet word.Laat daardie nag probeer rowers by die seuns se kamervenster inbreek. Die tweeling besef skielik dat hulle self nou teikens is - en dat die skurke nie sal huiwer om weer toe te slaan nie. Izabel, die gastehuis-eienaar se mooi dogter, begin 'n al hoe groter rol in die vreemde, soms skrikwekkende gebeure speel. Wat is die geheim van die tas? Waarom is die tas so belangrik dat die skurke nie sal huiwer om moord te pleeg nie? Skuil die oplossing van die geheim in Sao Paulo met sy meer as 23 miljoen inwoners, of iewers op die grens by die Iguacu-waterval met sy meer as 275 watervalle?Die Geheim van die Tas is 'n avontuurverhaal vir seuns en meisies wat end-uit gelees moet wordOuderdom 9-12 jr This item is printed on demand. Shipping may be from multiple locations in the US or from the UK, depending on stock availability. Nº de ref. del artículo: 9798235026230
Cantidad disponible: 1 disponibles
Librería: PBShop.store US, Wood Dale, IL, Estados Unidos de America
PAP. Condición: New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000. Nº de ref. del artículo: L2-9798235026230
Cantidad disponible: Más de 20 disponibles
Librería: California Books, Miami, FL, Estados Unidos de America
Condición: New. Nº de ref. del artículo: I-9798235026230
Cantidad disponible: Más de 20 disponibles
Librería: PBShop.store UK, Fairford, GLOS, Reino Unido
PAP. Condición: New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000. Nº de ref. del artículo: L2-9798235026230
Cantidad disponible: Más de 20 disponibles
Librería: KALAMO BOOKS, Burriana, CS, España
Condición: New. Nº de ref. del artículo: KALAMO-9798235026230
Cantidad disponible: 1 disponibles
Librería: AHA-BUCH GmbH, Einbeck, Alemania
Taschenbuch. Condición: Neu. nach der Bestellung gedruckt Neuware - Printed after ordering - DIE GEHEIM VAN DIE TASDie tweeling Basjan en Boela Botha word deur hulle oom, Bouwer Botha, 'n bekende joernalis, Brasilië toe genooi waar hy aan 'n storie vir 'n internasionale nuusagentskap werk. Vanaf die staanspoor is dit duidelik dat alles nie pluis is nie. Oom Brouwer ontmoet hulle nie, soos afgespreek, op São Paulo-Guarulhos Internasionale Lughawe in São Paulo nie, en met hulle aankoms by die gastehuis besef hulle dat een van hulle tasse met dié van 'n M. Dias omgeruil is - dieselfde Meneer Dias wat kort ná sy aankoms uit Johannesburg uit 'n bewegende motor voor die lughawe doodgeskiet word.Laat daardie nag probeer rowers by die seuns se kamervenster inbreek. Die tweeling besef skielik dat hulle self nou teikens is - en dat die skurke nie sal huiwer om weer toe te slaan nie. Izabel, die gastehuis-eienaar se mooi dogter, begin 'n al hoe groter rol in die vreemde, soms skrikwekkende gebeure speel. Wat is die geheim van die tas Waarom is die tas só belangrik dat die skurke nie sal huiwer om moord te pleeg nie Skuil die oplossing van die geheim in São Paulo met sy meer as 23 miljoen inwoners, of iewers op die grens by die Iguaçu-waterval met sy meer as 275 watervalle Die Geheim van die Tas is 'n avontuurverhaal vir seuns en meisies wat end-uit gelees móét wordOuderdom 9-12 jr. Nº de ref. del artículo: 9798235026230
Cantidad disponible: 2 disponibles
Librería: AussieBookSeller, Truganina, VIC, Australia
Paperback. Condición: new. Paperback. DIE GEHEIM VAN DIE TASDie tweeling Basjan en Boela Botha word deur hulle oom, Bouwer Botha, 'n bekende joernalis, Brasilie toe genooi waar hy aan 'n storie vir 'n internasionale nuusagentskap werk. Vanaf die staanspoor is dit duidelik dat alles nie pluis is nie. Oom Brouwer ontmoet hulle nie, soos afgespreek, op Sao Paulo-Guarulhos Internasionale Lughawe in Sao Paulo nie, en met hulle aankoms by die gastehuis besef hulle dat een van hulle tasse met die van 'n M. Dias omgeruil is - dieselfde Meneer Dias wat kort na sy aankoms uit Johannesburg uit 'n bewegende motor voor die lughawe doodgeskiet word.Laat daardie nag probeer rowers by die seuns se kamervenster inbreek. Die tweeling besef skielik dat hulle self nou teikens is - en dat die skurke nie sal huiwer om weer toe te slaan nie. Izabel, die gastehuis-eienaar se mooi dogter, begin 'n al hoe groter rol in die vreemde, soms skrikwekkende gebeure speel. Wat is die geheim van die tas? Waarom is die tas so belangrik dat die skurke nie sal huiwer om moord te pleeg nie? Skuil die oplossing van die geheim in Sao Paulo met sy meer as 23 miljoen inwoners, of iewers op die grens by die Iguacu-waterval met sy meer as 275 watervalle?Die Geheim van die Tas is 'n avontuurverhaal vir seuns en meisies wat end-uit gelees moet wordOuderdom 9-12 jr This item is printed on demand. Shipping may be from our Sydney, NSW warehouse or from our UK or US warehouse, depending on stock availability. Nº de ref. del artículo: 9798235026230
Cantidad disponible: 1 disponibles
Librería: CitiRetail, Stevenage, Reino Unido
Paperback. Condición: new. Paperback. DIE GEHEIM VAN DIE TASDie tweeling Basjan en Boela Botha word deur hulle oom, Bouwer Botha, 'n bekende joernalis, Brasilie toe genooi waar hy aan 'n storie vir 'n internasionale nuusagentskap werk. Vanaf die staanspoor is dit duidelik dat alles nie pluis is nie. Oom Brouwer ontmoet hulle nie, soos afgespreek, op Sao Paulo-Guarulhos Internasionale Lughawe in Sao Paulo nie, en met hulle aankoms by die gastehuis besef hulle dat een van hulle tasse met die van 'n M. Dias omgeruil is - dieselfde Meneer Dias wat kort na sy aankoms uit Johannesburg uit 'n bewegende motor voor die lughawe doodgeskiet word.Laat daardie nag probeer rowers by die seuns se kamervenster inbreek. Die tweeling besef skielik dat hulle self nou teikens is - en dat die skurke nie sal huiwer om weer toe te slaan nie. Izabel, die gastehuis-eienaar se mooi dogter, begin 'n al hoe groter rol in die vreemde, soms skrikwekkende gebeure speel. Wat is die geheim van die tas? Waarom is die tas so belangrik dat die skurke nie sal huiwer om moord te pleeg nie? Skuil die oplossing van die geheim in Sao Paulo met sy meer as 23 miljoen inwoners, of iewers op die grens by die Iguacu-waterval met sy meer as 275 watervalle?Die Geheim van die Tas is 'n avontuurverhaal vir seuns en meisies wat end-uit gelees moet wordOuderdom 9-12 jr This item is printed on demand. Shipping may be from our UK warehouse or from our Australian or US warehouses, depending on stock availability. Nº de ref. del artículo: 9798235026230
Cantidad disponible: 1 disponibles
Librería: preigu, Osnabrück, Alemania
Taschenbuch. Condición: Neu. Die Geheim van die Tas | Errol Victor | Taschenbuch | Basjan en Boela-reeks | Afrikaans | 2026 | Errol Victor | EAN 9798235026230 | Verantwortliche Person für die EU: Libri GmbH, Europaallee 1, 36244 Bad Hersfeld, gpsr[at]libri[dot]de | Anbieter: preigu Print on Demand. Nº de ref. del artículo: 135523306
Cantidad disponible: 5 disponibles