Pirana - Tapa blanda

Rensburg, Rudie Van

 
9780795801587: Pirana

Sinopsis

Wanneer Kassie Kasselman die verdwyning van ’n ekskollega begin ondersoek, is dit duidelik dat hier meer as net ’n dwelmverwante verdwyning skuil. Hoe lyk dit dan of dit verband hou met die ontvoering wat sy kollega Rooi Els se vrou se werkplek getref het? Van die Kaapse ganglands tot die Kruger-wildtuin met sy renosterstropers; tussen ’n verslonsde Bolandse hoewe met ’n grieselige visdam en die glans-en-skanswêreld van diplomasie moet Kassie sy pad voel-voel vind - of Rooi se vrou is visvoer.

"Sinopsis" puede pertenecer a otra edición de este libro.

Acerca del autor

Rudie van Rensburg is in Bloemfontein gebore. Hy begin sy loopbaan as joernalis by Die Volksblad, was medestigter en uitgewer van Bloemnuus, en later redakteur van Die Ekonoom. In 1987 verhuis hy Kaap toe. Rudie se skilderye is opgeneem in versamelings in Suid-Afrika en oorsee. Pirana is sy vierde roman, na Slagyster, Kopskoot en Judaskus.

"Sobre este título" puede pertenecer a otra edición de este libro.

Otras ediciones populares con el mismo título

9780795801099: Pirana

Edición Destacada

ISBN 10:  0795801092 ISBN 13:  9780795801099
Editorial: Queillerie, 2016
Tapa blanda