Una Koch Die Dag Van Die Vis

ISBN 13: 9781919935300

Die Dag Van Die Vis

 
9781919935300: Die Dag Van Die Vis

By die ghwarriegat begin 'n sonderlinge vriendskap tussen twee seuns, elkeen met sy eie probleme. Die vriendskap dra hulle deur hulle skooljare totdat omstandighede hulle uitmekaar dryf. Elkeen volg sy eie pad wat selfs deur Frankryk loop. Dis eers as die geheim wat saam met die vis in 'n trommel bewaar is, opgelos word, dat hulle paaie weer kruis. Dis 'n verhaal vol deernis waarmee elke kind homself kan vereenselwig.

"Sinopsis" puede pertenecer a otra edición de este libro.

(Ningún ejemplar disponible)

Buscar:



Crear una petición

Si conoce el autor y el título del libro pero no lo encuentra en IberLibro, nosotros podemos buscarlo por usted e informarle por e-mail en cuanto el libro esté disponible en nuestras páginas web.

Crear una petición