Die Helde van Skilpadfontein: 1 (Mossie en Jumbo)

0 valoración promedio
( 0 valoraciones por GoodReads )
 
9781481147989: Die Helde van Skilpadfontein: 1 (Mossie en Jumbo)
From the Publisher:

Mossie Mostert is 'n avontuurlustige seun. Hy bly op Skilpadfontein, 'n plattelandse dorpie in Suid-Afrika. Saam met sy fiets-vriend Jumbo maak hy 'n verskil in die lewe van baie dorps- en plaasmense. Hy en Jumbo lewer kruideniersware af vir Oom Japie se Superette. In hierdie verhaal word 'n ongewenste, landswye brandstoftekort die krisis waarin Mossie en sy fiets-vriend floreer. 'n Fiets gebruik mos nie petrol en diesel nie... Kom lees en sien hoe Mossie en Jumbo die helde van Skilpadfontein geword het. 34 bladsye se volkleur illustrasies vertel die verhaal van hierdie moderne Suid-Afrikaanse held. Die boek is ideaal vir graad 3 en 4 lesers.

About the Author:

Outeur en illustreerder Attie Koekemoer woon in Linden, Johannesburg, Suid-Afrika. Hy is getroud met Isolde en hulle het twee kinders, Antjie en Jannes. As jong kind reeds het Attie begin om strokies- en spotprente te teken. Vanaf 1982 het hy en sy broer rekenaarspeletjies ontwikkel. Na skool het hy verder in klassieke tale aan die Universiteit van Pretoria studeer. Die animasiekuns het hom egter altyd aangegryp. In 1995 het hy 'n animasie en illustrasie studio, Artattack, saam met ‘n vriend begin. In 2000 sluit hy hom aan by hul familiebesigheid in die fietsbedryf. Sedert 2000 is hy betrokke by die besigheid se fietstydskrif, die Ride Magazine. In Mossie en Jumbo meng hy sy passie vir teken, taal en fietse en vertel in kleurryke styl hoe ‘n fiets ‘n kind se beste vriend geword het.

"Sobre este título" puede pertenecer a otra edición de este libro.

Comprar nuevo Ver libro

Gastos de envío: EUR 6,59
De Canada a Estados Unidos de America

Destinos, gastos y plazos de envío

Añadir al carrito

Los mejores resultados en AbeBooks

1.

Koekemoer, Attie
Editorial: CreateSpace Independent Publishing Platform
ISBN 10: 1481147986 ISBN 13: 9781481147989
Nuevos PAPERBACK Cantidad: > 20
Librería
Russell Books
(Victoria, BC, Canada)
Valoración
[?]

Descripción CreateSpace Independent Publishing Platform. PAPERBACK. Estado de conservación: New. 1481147986 Special order direct from the distributor. Nº de ref. de la librería ING9781481147989

Más información sobre esta librería | Hacer una pregunta a la librería

Comprar nuevo
EUR 10,80
Convertir moneda

Añadir al carrito

Gastos de envío: EUR 6,59
De Canada a Estados Unidos de America
Destinos, gastos y plazos de envío

2.

Koekemoer, Attie
Editorial: Createspace, United States (2012)
ISBN 10: 1481147986 ISBN 13: 9781481147989
Nuevos Paperback Cantidad: 10
Impresión bajo demanda
Librería
The Book Depository US
(London, Reino Unido)
Valoración
[?]

Descripción Createspace, United States, 2012. Paperback. Estado de conservación: New. Attie Koekemoer Ilustrador. Large Print. 216 x 216 mm. Language: Afrikaans . Brand New Book ***** Print on Demand *****. Mossie Mostert is n avontuurlustige seun. Hy bly op Skilpadfontein, n plattelandse dorpie in Suid-Afrika. Saam met sy fiets-vriend Jumbo maak hy n verskil in die lewe van baie dorps- en plaasmense. Hy en Jumbo lewer kruideniersware af vir Oom Japie se Superette. In hierdie verhaal word n ongewenste, landswye brandstoftekort die krisis waarin Mossie en sy fiets-vriend floreer. n Fiets gebruik mos nie petrol en diesel nie. Kom lees en sien hoe Mossie en Jumbo die helde van Skilpadfontein geword het. 34 bladsye se volkleur illustrasies vertel die verhaal van hierdie moderne Suid-Afrikaanse held. Die boek is ideaal vir graad 3 en 4 lesers. Nº de ref. de la librería APC9781481147989

Más información sobre esta librería | Hacer una pregunta a la librería

Comprar nuevo
EUR 17,58
Convertir moneda

Añadir al carrito

Gastos de envío: GRATIS
De Reino Unido a Estados Unidos de America
Destinos, gastos y plazos de envío

3.

Koekemoer, Attie
Editorial: CreateSpace Independent Publishing Platform
ISBN 10: 1481147986 ISBN 13: 9781481147989
Nuevos Paperback Cantidad: 20
Impresión bajo demanda
Librería
BuySomeBooks
(Las Vegas, NV, Estados Unidos de America)
Valoración
[?]

Descripción CreateSpace Independent Publishing Platform. Paperback. Estado de conservación: New. Attie Koekemoer Ilustrador. This item is printed on demand. Paperback. 34 pages. Dimensions: 8.5in. x 8.5in. x 0.1in.Mossie Mostert is n avontuurlustige seun. Hy bly op Skilpadfontein, n plattelandse dorpie in Suid-Afrika. Saam met sy fiets-vriend Jumbo maak hy n verskil in die lewe van baie dorps- en plaasmense. Hy en Jumbo lewer kruideniersware af vir Oom Japie se Superette. In hierdie verhaal word n ongewenste, landswye brandstoftekort die krisis waarin Mossie en sy fiets-vriend floreer. n Fiets gebruik mos nie petrol en diesel nie. . . Kom lees en sien hoe Mossie en Jumbo die helde van Skilpadfontein geword het. 34 bladsye se volkleur illustrasies vertel die verhaal van hierdie moderne Suid-Afrikaanse held. Die boek is ideaal vir graad 3 en 4 lesers. This item ships from La Vergne,TN. Paperback. Nº de ref. de la librería 9781481147989

Más información sobre esta librería | Hacer una pregunta a la librería

Comprar nuevo
EUR 14,87
Convertir moneda

Añadir al carrito

Gastos de envío: EUR 3,72
A Estados Unidos de America
Destinos, gastos y plazos de envío

4.

Koekemoer, Attie
Editorial: Createspace, United States (2012)
ISBN 10: 1481147986 ISBN 13: 9781481147989
Nuevos Paperback Cantidad: 10
Impresión bajo demanda
Librería
The Book Depository
(London, Reino Unido)
Valoración
[?]

Descripción Createspace, United States, 2012. Paperback. Estado de conservación: New. Attie Koekemoer Ilustrador. Large Print. 216 x 216 mm. Language: Afrikaans . Brand New Book ***** Print on Demand *****.Mossie Mostert is n avontuurlustige seun. Hy bly op Skilpadfontein, n plattelandse dorpie in Suid-Afrika. Saam met sy fiets-vriend Jumbo maak hy n verskil in die lewe van baie dorps- en plaasmense. Hy en Jumbo lewer kruideniersware af vir Oom Japie se Superette. In hierdie verhaal word n ongewenste, landswye brandstoftekort die krisis waarin Mossie en sy fiets-vriend floreer. n Fiets gebruik mos nie petrol en diesel nie. Kom lees en sien hoe Mossie en Jumbo die helde van Skilpadfontein geword het. 34 bladsye se volkleur illustrasies vertel die verhaal van hierdie moderne Suid-Afrikaanse held. Die boek is ideaal vir graad 3 en 4 lesers. Nº de ref. de la librería APC9781481147989

Más información sobre esta librería | Hacer una pregunta a la librería

Comprar nuevo
EUR 19,04
Convertir moneda

Añadir al carrito

Gastos de envío: GRATIS
De Reino Unido a Estados Unidos de America
Destinos, gastos y plazos de envío